Opname Toepassing
 

Opname Toepassing
Hulp Blaaie

Soek: 

Stem per SMS

Om deur middel van SMS te kan stem, moet jou respondente 'n SMS stuur aan die nommer wat vertoon word in die "Opsomming"-afdeling. Jou respondente kan 'n antwoord stuur in die vorm van 'n SMS geadresseer aan die telefoon nommer met die boodskap gedeelte wat die frase bevat wat ingevoer word langs die selfoon ikoon, gevolg deur die antwoord opsie in vol teks OF die nommer ingevoer in die tabel op die "Opsomming" blad.

Byvoorbeeld:

Boodskap na SMS nommer: +46730125060
Boodskap: MP10104 1

As jy die SMS-in frase wil verander (Frase ingevoer voor die opsie) kan jy 'n nuwe SMS-in frase skep volgens jou behoeftes deur gebruik te maak van die SMS-IN Verbindings. Meer inligting in die kieslys "SMS-IN verbindings".