Opname Toepassing
 

Opname Toepassing
Hulp Blaaie

Soek: 

Aktiveer jou Opname

Om jou Opname na ontvangers te kan stuur moet jy eers die opname aktiveer. Daar is drie maniere.

Privaat web opname

Perfek indien jy slegs wil hê dat die ontvangers moet antwoord.

Privaat anonieme web opname

Perfek indien jy slegs wil hê dat die ontvangers moet antwoord. Die ontvangers se stemme sal 100% anoniem wees.

Publieke web opname

Perfek vir jou webtuiste en sal anonieme antwoorde gee.

Begin deur te kliek op "Aktiveer" en kies die publisering metode. Nadat die opname geaktiveer is kan jy dit publiseer of stuur na jou ontvangers deur te kliek op die "Distribueer" oortjie. Indien jy die opname geaktiveer het vir "privaat web opname" of "Privaat anonieme web opname" kan jy die volgende metodes gebruik om die opname aan jou ontvangers te stuur.