Opname Toepassing
 

Opname Toepassing
Hulp Blaaie

Soek: 

Stuur jou Opname per SMS

Om jou opname uit te stuur na die ontvangers geregistreer in jou rekening, gaan na die "Uitstuur" area en kies die "SMS" opsie.

Voer die "Boodskap" in en merk die ontvangers aan die linkerkant.

Kies die ASC-II of UNICODE vir jou SMS. Hierdie mag dalk 'n bietjie tegnies klink vir jou maar dit is heel eenvoudig. Indien jy teks gebruik van 'n taal uit die kolom Unicode, kies dan hierdie opsie, andersins kies jy ASC-II.

Wanneer jy tevrede is met die opsies gemaak, kliek dan op die knoppie "Gaan voort en stuur."

(Jou Opname moet geaktiveer wees in "Privaat web opname" of "Privaat anonieme Web Opname" en jy moet SMS-krediete beskikbaar hê in jou rekening om van hierdie funksie gebruik te maak. SMS-krediete kan bestel word by die persoon wat verantwoordelik is vir jou rekening in ons Kliënte Area)