Opname Toepassing
 

Opname Toepassing
Hulp Blaaie

Soek: 

Uitslae en Grafieke

ONTLEDING MET BEHULP VAN GRAFIEKE

Om die uitslae te ontleed en te besigtig in regte tyd, gaan na die "Uitslae en Grafieke" afdeling van jou Opname. Kliek op "Opnames" -> "Uitslae & Grafieke" op jou Opname. Jy sal die uitslae van jou Opname sien laai op die skerm.

Indien daar dele van die uitslae is wat jy wil uitsluit, kan jy hierdie dele uitsluit van die lewendige verslag. Om 'n deel uit te sluit op die lewendige verslag, kliek op [-] langs die opsie. die lewendige verslag word herbereken elke keer as jy op 'n opsie kliek wat uitgesluit moet word. Om hierdie opsie weer in te sluit, kliek net eenvoudig weer op die geselekteerde opsie wat jy aanvanklik uitgesluit het.

Indien jy vele opsies in dieselfde vraag wil uitsluit, sluit eers die opsies uit wat jy wil behou, en kliek dan op die omdraai opsie onder die vraag teks. Op hierdie manier kan jy tyd bespaar in die lewendige verslag proses.