Opname Toepassing
 

Opname Toepassing
Hulp Blaaie

Soek: 

Voeg Teks by Vir Meer Instruksies

Indien jy dalk 'n verduideliking van iets wil byvoeg sonder dat hierdie teks by die uitslae ingevoeg word, kan jy dit soos volg doen. Gaan na Opname se Wysiging area "Opnames"->"Wysig" op die Opname. Vind die vraag waarby jy teks wil byvoeg en kliek "Instruksies". Hier kan jy kies of jy die instruksies bo of onder die vraag wil vertoon. Voer jou teks in en kliek dan op "Stoor" om die teks by die vraag by te voeg.

Indien jy hierdie instruksie teks wil verwyder sal jy moet kliek op "instruksies" soos hierbo beskryf en die teks area leeg maak deur al die inhoud te verwyder, en kliek dan op die knoppie "Stoor".