Opname Toepassing
 

Opname Toepassing
Hulp Blaaie

Soek: 

Sluit 'n Beeld of Multimedia Lêer in

Indien jy 'n beeld wil vertoon of 'n MP3 lêer wil laat speel terwyl jou ontvangers 'n vraag beantwoord, kan jy hierdie leêrs op 'n vraag byvoeg die die volgende stappe:

Gaan na die Opname Wysigings Area "Opnames"->"Wysig" en kliek op die Opname.

Soek die vraag waarby jy die lêer(s) wil byvoeg en kliek "Voeg lêer by" opsie. Nou kan jy lêers by hierdie vraag byvoeg deur te kliek op "Kies lêer", en dan "Stoor".

Jy mag soveel lêers byvoeg as wat jy wil. Hou maar net in gedagte dat dit dalk 'n invloed kan hê op die Beantwoordings Samewerking van jou Opname.