Opname Toepassing
 

Opname Toepassing
Hulp Blaaie

Soek: 

Aktiveer 'n begin blad op jou Opname

Indien jy 'n informasie blad wil vertoon wanneer jou ontvangers die eerste keer die opname besoek, kan jy gebruik maak van 'n Begin blad. Gaan na Opnames->Wysig op die opname waarin jy die begin blad wil byvoeg. Kliek op die kieslys opsie "Skep 'n begin blad vir hierdie opname" en voer dan die teks in dialoog boks in. Indien jy jou begin blad wil deaktiveer vir hierdie opname, kliek op die "Wysig Begin Blad" opsie en kies "Moenie 'n begin blad gebruik nie".

Neem kennis: Wanneer jy 'n Begin Blad geaktiveer het, verander die naam in die kieslys van "Skep 'n begin blad vir hierdie opname" na "Wysig Begin Blad".