Weergawe 9 van Examinare se Opname Toepassing.

2012-10-03

Examinare se Opname toepassing is heeltemal herontwerp / platform, wat dit makliker maak vir gebruikers van die opname toepassing as jy gebruik maak van Examinare deur PC, Mac of iPad / Android Tablet rekenaar. Hierdie nuwe ontwerp is in Examinare se weergawe 9 geplaas, wat ook spog met ʼn nuwe soekenjin, maar dieselfde kieslys struktuur behou as voorheen.

Advanced Reporting

One-click Reporting

Create your questions easy

In 9.2, wat die nuutste weergawe van die opname toepassing is, kan jy jou uitslae oplaai met ʼn tyd besparing van meer as 96%. Uitslae en grafieke het ook ʼn nuwe ontledings metode wat die ontwikkeling van verpersoonlikte ontleding in die Examinare Toegewyde Bedienaar toelaat.

Ons stel ook nou Examinare Opname Toepassing V9 voor wat toegewyde bedieners binne Examinare aanbied. Dit beteken dat jy toegang tot jou eie toegewyde bedienaar kan verkry deur direkte monitering van ons. Ons kan ook toegewyde bedienaars in ander lande – Sjina en die VSA – implementeer, waar jou kern besigheid vanaf bedryf word, wat oplaai tye van vraelyste en die opname toepassing verminder.

Hierdie opgegradeerde weergawe maak dit ook moontlik om die “white label” van die opname toepassing te gebruik, wat beteken dat wanneer jy met Examinare ʼn vennootskap aangaan jy geleenthede skep om jou maatskappy naam as ʼn opname verskaffer ten toon te stel.

In die volgende Examinare opgradering, wat Oktober 2012 beskikbaar sal wees, gaan ons die ontledings moontlikhede vermeerder, asook die moontlikheid om ʼn oudit van ons taalpakkette vir Arabies, Hebreeus, en Oosterse tale binne die Examiner toepassing te doen.

Ons stel ook ʼn nuwe kliënte sone voor waar kliënte kan inteken en hul rekening kan uitbrei. Jou rekening sal opgegradeer word binne 5 minute na betaling ontvang is, en dit is van toepassing op alle rekeninge. Op hierdie manier kan jy jou rekening met ons uitbrei en ook wysigings aanbring wat direk vanaf ons kliënt-sone aangespreek word. Om toegang tot jou kliënt-sone te verkry, kliek op “Teken In” op hierdie blad en kliek dan op “Kliënt-sone” wat jou direk na die kliënt-sone sal neem.

Om ʼn nuwe wagwoord te stel, kan jy die volgende stappe volg:

  • Kliek op “Teken In” op die kieslys.
  • Kliek op “Kliënt-sone”.
  • Kliek op die skakel “Kliek Hier” onder die “Wagwoord Vergeet”.
  • Voer jou wagwoord in. Dit sal binne 5 minute na jou e-pos adres gestuur word.
  • Kliek op die skakel wat jy in die e-pos ontvang het en kies jou nuwe wagwoord.
  • Teken in.

As jy eers ingeteken is, kan jy jou rekening in die opname toepassing uitbrei of ʼn nuwe rekening skep.

This article is about Examinare the Survey Tool.
Our service for successfully by yourself create Surveys in mobile, desktop, kiosks.

Lees meer

Kontak Examinare

+27875509300


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

5+6= *

Newsletters from Examinare