Hoekom nie gebruik maak van ʼn gratis opname toepassing nie?

2013-10-09

Wanneer jy ʼn professionele opname toepassing gebruik, word daar dikwels gevra “Voorsien jy ʼn gratis demonstrasie?” en daar is niks vreemds aan hierdie vraag gekoppel nie. By Examinare is ons meer as gewillig om ons gratis opname toepassing te demonstreer aan voornemende kliënte. Al is daar talle mense wat deesdae glo dat alles op die internet gratis moet wees, sien ons dit ongelukkig nie so nie.

Wanneer jy ʼn professionele opname toepassing bedryf kan jy nie verniet werk nie, en so ook kan die maatskappy nie gratis raad en toerusting weggee nie. Talle verskaffers laat toe dat hulle kliënte hulle opname toepassing gratis gebruik, maar wanneer bystand benodig word daar dan betaal moet word vir dit. Die personeel moet natuurlik ʼn salaris verdien, en indien jy niks betaal vir die diens nie, kan jy tog nie verwag dat die bystand ook verniet gaan wees nie.

Goeie bystand, nie ʼn gratis opname toepassing nie.

Daar is ʼn gesegde op die internet “Indien jy nie vir ʼn produk betaal nie, is jy die produk” en hierdie is ʼn waarheid in ons industrie. By Examinare word daar heeltyd bystand aangebied deur e-pos, telefoon, of die aanlyn gesels opsie. Ons verseker die beste diens wanneer jy gebruik maak van die opname toepassing, en aangesien jy vir ons dienste betaal kan jy gerus wees dat ons altyd kliënt vertroulikeheid behou.

Hoe om ʼn virtuele toer van ons opname toepassing gratis te ontvang?

Daar is verskeie maniere om ʼn gratis toer van ons opname toepassing te ontvang. Kontak ons gerus deur e-pos info@examinare.com, of maak gebruik van ons aanlyn gesels opsie, of skakel ons telefonies. Die telefoon nommers is bo-aan die blad beskikbaar.

This article is about Examinare the Survey Tool.
Our service for successfully by yourself create Surveys in mobile, desktop, kiosks.

Lees meer

Kontak Examinare

+27875509300


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

5+3= *

Newsletters from Examinare