Hoekom is dit nie winsgewend om jou eie Opname Vorms te ontwerp nie?

2014-12-08

Vandag se besigheidsklimaat is soos enige ander, ons wil geld bespaar. Om geld te bespaar is altyd ʼn goeie idee en alle maatskappy behoort ʼn begroting in plek te hê en moet altyd probeer om hulle geld op ʼn verstandiger manier as voorheen te besteë. In party areas kan ʼn maatskappy egter nie suinig wees nie en een van hulle is besigheidsinformasie, wat kommunikasie met jou kliënte, kommunikasie met jou personeel en algemene besigheid interaksies insluit.

Indien jy intern in jou maatskappy ʼn Opname vorm skep sal jy die gebruik van die inligting wil ten volle kan gebruik terwyl jy terselfdertyd binne jou begroting werk. Wat meeste ondernemings miskyk is dat hulle interne hulpbronne gaan gebruik soos bv. Webmaster of ʼn ander aanlyn toepassing, waarmee hulle net oor en oor die wiel gaan ontwerp. Jou interne hulpbronne gaan besig wees met die ontwerp van jou Opname vorms en indien jy verandering wil toepas moet dit vinnig kan plaasvind.

Meeste webmeesters sal ure besteë om hulle eie opname vorms en oplossings te ontwerp. Vir ʼn onbekwame tegniese persoon is dit dikwels maklik om te dink dat verandering net bloot deur ʼn muis kliek aangebring kan word, maar die ontwerper spandeer ure daaraan. Hierdie vermorsing van tyd sal natuurlik nie direk op enige van jou begrotings gesien kan word nie, maar dit sal tog blootgestel word deur ʼn afname in produktiwiteit en onnodige spanning vir die Ontwerper.

Wanneer jy ʼn gestandaardiseerde Opname toepassing soos Examinare gebruik, stel dit jou Ontwerper vry om te doen waarvoor hy eintlik aangestel is, en dit is om ʼn webmeester te wees. Die waarskynlikste moontlikheid is dat die ontwerper slegs benodig sal word indien daar ʼn skakel geplaas moet word of as die e-pos lys ingetrek moet word. Vir die res van die tyd kan die webmeester die navigasie van jou webblad verbeter, inhoud op jou webblad aanbring en vele meer. Hierdie toepassing sal tyd bespaar vir beide jou bestuurder sowel as die Ontwerper.

Soms moet die Opname Vorm toepassing ingestel word om inligting oor te dra na die Menslike Hulpbronne Programme, die Agter Kantoor sisteem, ens. Vir jou ontwerper sal hierdie ʼn maklike taak wees aangesien Examinare oor ʼn ingeboude API beskik wat die oordra van data insluit.

Jou ontwerper kan tans reeds die API funksionaliteit wat beskikbaar is gaan naslaan by ons API Docs, deur op die https://apidocs.examinare.com skakel te kliek en indien hy enige vrae rondom dit het, kan hy ʼn e-pos stuur na info@examinare.com, en ons staan julle graag by om die oplossing te vind om binne jou maatskappy begroting die ideale Opname Vorms te ontwerp.

Begin vandag nog die Opname Vorms beskikbaar deur die Examinare Opname Toepassing gebruik, en ons maak seker dat jy als ontvang wat jy benodig. Indien jy belangstel in ons Opname Toepassing, word jy uitgenooi om die Examinare Besigheid rekening vir 7 dae gratis te beproef deur op die skakel links bo te kliek.

This article is about Examinare the Survey Tool.
Our service for successfully by yourself create Surveys in mobile, desktop, kiosks.

Lees meer

Kontak Examinare

+27875509300


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

7+1= *

Newsletters from Examinare