Aanbod: Stuur kliënte opnames outomaties van jou e-handel sisteem. Gratis verbinding.

2015-09-28

Deur jou e-handel sisteem met die geoutomatiseerde kliënte tevredenheid opnames aan te vul, kan jy deurentyd op hoogte bly van wat jou kliënte dink, en ons het hier by Examinare dit nog makliker vir jou gemaak. Ons sal jou bystaan om jou kliënt tevredenheid opname by jou e-handel sisteem te integreer. Na integrasie suksesvol afgehandel is, sal jou e-handel sisteem jou kliënt opnames outomaties uitstuur, tesame met outomatiese herinnering kennisgewings, indien daar geen reaksie binne 3-7 dae was nie.

Hoe weet ek dat ons e-handel sisteem ondersteun word?

Examinare het reeds ondersteuning vir verbindings na ʼn reeks e-handel sisteme, maar indien daar nog nie ʼn skakel bestaan nie, sal ons een ontwerp vir jou spesifieke stelsel, teen geen ekstra kostes nie.

Hoekom moet ons kliënt opnames uitstuur as ons reeds ʼn e-handel sisteem het?

Wanneer jy ʼn e-handel of aanlyn winkel besit, kan daar verskeie redes ontstaan waarom ʼn kliënt slegs een keer by jou sal koop en dan nooit weer van jou dienste sal gebruik maak nie. Party kliënte slaan oor na jou mededingers toe en jy sal nooit die rede weet waarom hulle dit gedoen het nie, tensy jy hulle vra. Met ons aanbod sal jy jou kliënte outomaties vra, sonder dat jy self enigiets hoef te doen, behalwe om jou bestellings af te handel. Elke voltooide opname vraelys sal vir jou ʼn duidelike aanduiding gee van wat verander moet word of wat dieselfde moet bly.

Die antwoorde ontvang van kliënt opnames kan deurentyd getoon word, wat jou sodoende die geleentheid bied om die vordering oor ʼn tydperk te kan besigtig.

Stuur ʼn e-pos aan info@examinare.com met die opskrif “E-commerce Customer Survey”, of skakel ons by VK: +44 1559 260000 of VS: +1 (845) 377 2000 vir meer inligting oor hierdie aanbod. Jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Wat word alles ingesluit in hierdie aanbod?

Examinare verbind geoutomatiseerde kliënte opnames na jou e-handel sisteem. Om ʼn Examinare Onbeperkte rekening te bestel en om te verseker dat alles in werkende orde is, kontak asseblief ons verkoopsafdeling. Jy kan ons bereik op VK: +44 1559 260000 of VS: +1 (845) 377 2000 of deur ʼn e-pos te stuur aan info@examinare.com met die opskrif “E-commerce Customer Survey”.

This article is about Examinare the Survey Tool.
Our service for successfully by yourself create Surveys in mobile, desktop, kiosks.

Lees meer

Kontak Examinare

+27875509300


Price Quotation

Price Quotation

Find out how Examinare can help you! One of our Examinare experts will contact you shortly to discuss your needs and how you can benefit from Examinare Solutions.

Fill in the form and we will contact you shortly.

Maatskappy *

Naam *

Telefoon (Byvoorbeeld: +46700000000) *

E-pos *

Beskryf die diens wat jy graag wil hê ons aan jou moet voorsien.
(Na die e-pos ontvang is kan jy lêers oplaai na die kaartjie e-pos wat geskep is.)

Beraamde Begroting
(Geskatte nommer met geldeenheid) *

Gemorspos Vraag

9+1= *

Newsletters from Examinare