Opname Toepassing




Oor Examinare

Examinare is die kern diens wat aangebied word deur Examinare AB. Die diens is geloods toe een van ons hoof kliënte 'n opname wou ontwerp wat op die internet sowel as op straat sou werk. Ons het 'n platform ontwerp vir data-ontginning vir hierdie projek. Toe die projek voltooi was, het verskeie ander kliënte ons genader wat van dieselfde diens gebruik wou maak. Wat begin het as 'n enkel geval projek het gevorder tot ons hoofbron van inkomste. Ons streef altyd daarna om die platform te verbeter en werk volstoom voort om hierdie tegnologie aan almal in hulle eie taal toeganklik te maak.

E-pos:
info@examinare.com

Posadres
Examinare AB
Krinova Science Park
SE-29139 Kristianstad
Swede

Organisasie nommer
SE-556773-2598

Examinare AB is in privaat besit.