Maak gebruik van Examinare se Opname Toepassing om u vraelyste en opnames op die korrekte wyse saam te stel.

U sal die verskillende vraag tipes binne die Examinare Opname Toepassing kan besigtig. Maak hiervan gebruik om die perfekte opname saam te stel. Ons verbruikers is nie verveeld met tegniese informasie nie, en u respondente sal altyd weet hoe om u opnames te beantwoord.

Example Survey:
Computer version (Smartphone/Tablet/Desktop) Mobile Phone version (Wap/2G/3G)

BESKIKBARE BEANTWOORDING METODES:


Meerkeusevraag (1 korrekte antwoord)

Word oor die algemeen die meeste gebruik vir enige opname en vraelys. Dit kan ook gekombineer word met 'n terugvoer teks area, vir u om sodoende die informasie makliker te kan bekom.

Tipiese Gebruike Voorbeelde:

-Geslag
-Ouderdom indikasies
-Ja of Nee Vrae
en vele meer

Meerkeusevraag (geen of verskeie korrekte antwoorde)

Die mees algemeenste gebruik in die opnames waar u wil hê dat die deelnemer met meer as 1 opsie moet beantwoord. Examinare registreer ook die vrae waar die verbruiker geen antwoord ingevul het nie, en jy kan hierdie tipe vraag verpligtend maak.

Tipiese Gebruike Voorbeelde:

-Diens vrae
-Gebruike vrae
-Kies van opsies
en vele meer.

Gratis teks antwoord (1 korrekte antwoord word ingetik)

Word gebruik wanneer u wil hê dat die verbruiker die vraag moet beantwoord deur middel van uittik in teks vorm. 'n Meer gevorderde vorm van hierdie vraag tipe is die "Vry teks vraag (Veelvoudige antwoorde)".

Tipiese Gebruike Voorbeelde:

- Skryf jou naam
- Sê ons wat jy dink
- Hoekom sou jy nie hou van...
en vele meer.


Osgood-skaal (skaal met teendele)

Die Osgood-skaal word oor die algemeen gebruik in vraelyste wat handel oor handelsmerke en gevoelens daarom. Die basiese idee is om gevoelens teen mekaar af te speel. Skaal stappe kan gereguleer word tussen 2 en 7 punte.

Tipiese Gebruike Voorbeelde

- Warm teenoor Koud
- Blink teenoor Dof
- Slim teenoor Dom
en vele meer.



Gradieëntskaal

Word gebruik vir menigte vraelyste wat handel oor dienste, waar die ontvanger verskillende afdelings moet gradeer, byvoorbeeld Ondersteuning of Rekeninge afdelings. Een gradiënt skaal kan die gebruik van Veelvoudige Vrae verlaag, maar dit kan ook jou vraelys meer gevorderd maak vir die algemene ontvanger en in daardie geval die aantal stemme verlaag.

Tipiese Gebruike Voorbeelde

- Hoe sal u ons afdelings gradeer: Ondersteuning, Rekeninge, Tegniese Ondersteuning, Verkope Afdeling
- In die vorm van die volgende faktore, hoe sou u die volgende gradeer: Pryse, Ondersteuning, Tydsverloop tot 'n Oplossing; Vriendelikheid en vele meer.

Instruksies

Instruksies is nie werklik 'n Vraag Tipe nie, maar word gebruik vir 'n meer uiteengesette verduideliking vir die volgende stappe en kan gebruik word in enige deel van jou vraelys of opname.

Kan gebruik word om te verduidelik

- Volgende stappe
- Waaroor u moet nadink wanneer u 'n Osgood of Gradiënt skaal vraag gradeer
- Kan algemene inligting bevat
en vele meer.


Gratis teks antwoord (Veelvuldige korrekte antwoorde word ingetik)

Die Gratis teks vrae (Veelvoudige Antwoorde word ingetik) is 'n meer gevorderde weergawe van die oorspronklike Gratis teks vraag. Al die velde kan verpligtend of opsioneel gemaak word, en dit is nuttig wanneer daar inligting vanaf ontvangers gekry word.

Tipiese Gebruike Voorbeelde

- Invoer van jou: Naam, Adres, Poskode, en Land.
- Invoer van die reeksnommer en produk wat u van ons gebruik, om sodoende 'n ondersteunings navraag in te dien.
- Kontroleer en korrigeer die volgende besonderhede
en vele meer.

Ontvangers

U kan u gehoor bereik deur alle moontlike kanale van kommunikasie, soos elektroniese toestelle, webblaaie of standaard telefoonlyne.

Afhangend van die vereistes van jou teikengehoor en jou besigheids doelwitte, kan hierdie opnames of onbeperk of vertroulik gemaak word.

Publieke opnames & vraelyste.

Deur gebruik te maak van die openbare opname funksies, kan jy jou vraelyste deel deur middel van 'n skakel op jou tuisblad, of dit kan byvoorbeeld uitgestuur word saam met jou maandelikse nuusbrief. Alle antwoorde ingewin in 'n openbare opname sal 100% anoniem wees.

Privaat opnames & vraelyste.

Deur gebruik te maak van die vertroulike opname funksie, kan u persoonlike e-poste of selfoon uitnodigings uitstuur na jou ontvangers. Elke uitnodiging sal 'n persoonlike skakel insluit en die Examinare Opname Toepassing maak seker dat geen ontvanger meer as een uitnodiging sal ontvang nie. Al die antwoorde ingewin deur 'n vertroulike opname kan teruggespoor word na die persoon(e) wat die opname beantwoord het, maar kan in die eindverslag 100% anoniem gemaak word.

Latest News

Examinare Survey Forms now got even better with True Responsive Framework.

Examinare just gotten better, we just released the new version 20.4 “Delicious Survey Design” and with this version we also released the new Survey Design. The new Design engine works exactly like...

Lees meer

3 months Survey Tool, Student Account for 15 Euro with real support.

Students of any educational institution, whether a high school or university some day or other have to do research, which is an integral part of a learning process. We at Examinare aim to do our best today...

Lees meer

Over 18 Million Survey Answers.

Today we are celebrating a big milestone in Examinare history. We have collected over 18 Million Survey Answers since we started our survey tool in 2006. A big difference between our counter and other...

Lees meer