Opname Toepassing
 

Kies die regte Opname Toepassings rekening vir jou!

Hulle is almal vol geprop met Gevorderde Kenmerke en Flink Kliëntediens

 




15
EURO
3 maande
STUDENT VERSION
  • Prys / 3 maande
  • Onbeperkte Antwoorde & Ontvangers
  • 2 Opnames (?)
    (Gelyktydig Gepubliseer )
  • Template (?)
  • E-pos Bystand (?)
  • Aanlyn Gesels Bystand (?)
  • Telefoniese Bystand
90
EURO
Prys / Jaar / Gebruiker
TEACHER VERSION
  • Prys / Jaar / Gebruiker
  • Onbeperkte Antwoorde & Ontvangers
  • 2 Opnames (?)
    (Gelyktydig Gepubliseer )
  • Template (?)
  • E-pos Bystand (?)
  • Aanlyn Gesels Bystand (?)
  • Telefoniese Bystand
POPULAR
FACULTY PROGRAM
    • 4 EURO / Month / Student
    • 7 EURO / Month / Teacher
    • Minimum 100 Active Accounts
    • 12 Month Contract
    • Cancellation at any time after first 12 months
  • Onbeperkte Antwoorde, Peilings & Ontvangers
  • Onbeperkte aantal Opnames (?)
  • Template (?)
  • Telefoon Opnames
  • E-pos Bystand (?)
  • Aanlyn Gesels Bystand (?)
  • Telefoniese Bystand (?)
  • Examinare modules & Integrasies
  • Persoonlike Kontak Bystand
  • INHOUSE DATABASE SERVER





We guarantee the lowest price on our Campus Editions.

If you can find a provider that offers the same product as us for a smaller fee, then we will match the price (free tool excepted) on the premise that it is an ordinary price, for same period of time and tailored for educational use.

If you do have found a cheaper price, then contact us on our email sales@examinare.org.

Kontak ons

AV (Algemene Vrae)

Start now


Hoekom is daar twee inteken opsies?

Die eerste inteken opsie is vir jou kliënte portaal en hier bestuur jy jou fakture en kontrakte. Die Opname Toepassing het sy eie inteken blad wat afsonderlik gehou word van rekening fakturerings data. Dit is 'n algemene verskynsel dat bestuurders albei die fakture en werknemers inteken blaaie terselfdertyd hanteer.

Hoe werk betalings met 'n krediet kaart?

Jou rekening word verleng met 1 maand nadat die proeftydperk verstryk, en op dieselfde tyd elke maand. As jy dus op 14 Junie registreer, sal die proeftydperk op 21 Junie eindig en dan sal die eerste maand se betaling van jou kredietkaart verhaal word.

Wat gebeur as my betaling afgekeur word?

Indien jou betaling afgekeur word, sal ons sisteem op 'n herhaaldelike basis oor die volgende drie dae probeer om dit te verhaal. Indien dit voortdurend onsuksesvol vertoon, sal die kontrak gekanselleer word en alle data sal geskrap word.

Wat is die proses om my krediet kaart besonderhede op te dateer?

Teken in by die kliënte portaal en dateer jou besonderhede daar op. Nadat jou besonderhede opgedateer is, sal die sisteem weer probeer met die nuutste ingevoerde besonderhede.

Wat gebeur indien ek die diens wil opgradeer?

Maak kontak met die Verkope span en hulle sal dit namens jou opdateer. Daar sal soms verlang word dat jy 'n digitale dokument binne die kliënte portaal moet onderteken.

Kan ek deur middel van 'n bank oordrag betaal?

Jy kan aanlyn aansoek doen vir jaarlikse betaling of projek gebaseerde betaling. Vul die vorm in en wag vir goedkeuring of inligting oor hoe om te kwalifiseer. Kliek asb op die onderstaande skakel:

https://myzone.examinare.com/af/contract/

Kan ek my diens onderbreek en dit dan later weer hervat?

Ons laat ongelukkig nie die onderbreking van dienste toe nie. Jy mag wel aansoek doen vir die stoor van jou data vir 'n tydperk van tot 9 maande vir 'n gehefte fooi. Kontak asb die verkoop personeel vir 'n skatting van kostes daaraan verbonde. Gedurende die storing van data sal geen eksterne dienste soos, maar nie beperk tot, inteken blaai en API funksies meer werk nie.

Vraag Tipes / Opname Inhoud examinare.tv

Start now
Student / Teacher Faculty Program
examinare.tvMeervoudige Keusevraag (1 korrekte antwoord)
examinare.tvMeervoudige Keusevraag (Geen of verskeie regte antwoorde)
examinare.tvGratis teks vraag (1 korrekte antwoord word ingetik)
examinare.tvOsgood-skaal (Skaal met teendele)
examinare.tvGradiënt skaal
examinare.tvGratis teks vrae (Meervoudige korrekte antwoorde word ingetik)
examinare.tvVoeg Instruksies by
examinare.tvPubliseer as Vorms
examinare.tvVoeg Prente by
examinare.tvVoeg Klank Lêers by (Flash player benodig)
Template

Funksie & Ontwerp examinare.tv

Start now
Student / Teacher Faculty Program
examinare.tvVerpersoonlikde Kenteken tipes
examinare.tvTeks vergroting
examinare.tvEen-Kliek Kleur Verstelling
Professionele CSS Bystand
examinare.tvVerpersoonlikde Welkom Blad
examinare.tvVerpersoonlikde Dankie Blad
examinare.tvOorslaan-Logika
Outo-hervat
examinare.tvSMS-IN Funksionaliteit  

Verspreiding

Start now
Student / Teacher Faculty Program
examinare.tvE-pos
examinare.tvSMS  
examinare.tvWeb / Mobiele Skakel
QR-kode
Facebook
examinare.tv Examinare API
Invoer van respondente vanaf Excel
examinare.tvMobiele APPS API
examinare.tvPop-up uitnodigings  

Verslaggewing examinare.tv

Start now
Student / Teacher Faculty Program
Op skerm Uitslae
Kruis Tabulasie
Rou Data Uitvoer
Excel
Word
PDF
SPSS

Sekuriteit

Start now
Student / Teacher Faculty Program
SSL-enkripsie
Aanskakel/Afskakel Mobiele SSL
Anonieme Koekies
24/7/365 Monitering

Peiling Vermoëns

Start now
Student / Teacher Faculty Program
Webtuiste stemmery  
SMS stemmery  
Twitter stemmery  
Onmiddellike uitslae  
Voer uitslae uit na Excel  
IP Blokkering  

Bystand

Start now
Student / Teacher Faculty Program
English, Swedish, Ukrainian & Russian
E-pos Bystand
Aanlyn Gesels Bystand
Telefoniese Bystand  
Developer Support  
Integration Support  

Opname Taal

Start now
Student / Teacher Faculty Program
UTF-8 Enkodering
LTR & RTL
Taal (36)
  • Afrikaans (Afrikaans)
  • Swedish (Svenska)
  • English US (English US)
  • Icelandic (Icelandic)
  • English UK (English UK)
  • German (Deutsch)
  • Thai (ไทย)
  • Norweigan (Norsk)
  • Danish (Dansk)
  • French (Français)
  • Spanish (Español)
  • Japanese (日本語)
  • Simplified Chinese (简体中文)
  • Arabic (العربية)
  • Russian (Русский)
  • Portuguese (Português)
  • Portoguese Brazil (Portuguese BRAZIL)
  • Hindi (हिंदी)
  • Filipino (Tagalog)
  • Finnish (Suomi)
  • Dutch (Nederlands)
  • Italian (Italiano)
  • Polish (Polski)
  • Hebrew (עברית)
  • Ukrainian (Українська)
  • Greek (Ελληνικα)
  • Turkish (Türkçe)
  • Macedonian (Македонски)
  • Lithuanian (Lietuvos)
  • Czech (Czech)
  • Estonian (Estonian)
  • Swahili (Swahili)
  • Burmese (မြန်မာစာ)
  • Korean (한국의)
  • Serbian (српски)
  • Indonesian (bahasa Indonesia)